Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » respek
respek [boodskap #128969] Wed, 01 January 2020 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
respek
Afbreking: re•spek
Uitspraak: /rəˈspɛk/


Selfstandige naamwoord: respek
Meervoud:

Betekenis:
• Agting vir iemand hê. 'n Gevoel van bewondering op geestelik en sedelike vlak.

Gebruik:
• Ek het al my respek vir hom verloor.

Sinoniem:
• agting
• eerbied

Antoniem:
• disrespek

Afgelei:
• respekloos
• respekteer
• respektabel
• respekvol

Vertaling:
Engels: respect, regard
Nederlands: respect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: renoster
Volgende onderwerp: respekteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:20:25 UTC 2024