Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eginiet
eginiet [boodskap #128965] Wed, 01 January 2020 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eginiet
Afbreking: egi•niet


Selfstandige naamwoord: eginiet
Meervoud: eginiete

Betekenis:
• (paleontologie) 'n Seekastaiing wat versteen is; gefossileerde seekastaiing.

Gebruik:
Eginiete kom hoofsaaklik uit die Jura- en die Kryt-tydperke en word algemeen as versierings gebruik.

Vertaling:
Engels: echinite
Nederlands: echiniet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rek
Volgende onderwerp: rekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:08:25 UTC 2024