regverdig [boodskap #128963] |
Tue, 31 December 2019 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regverdig
Afbreking: reg•ver•dig
Werkwoord: regverdig
Verlede tyd: het geregverdig
Betekenis:
• Iets motiveer en goedpraat; ten gunste daarvan wees.
Gebruik:
• Hoe regverdig jy sulke optrede?
Vertaling:
Engels: to justify
Nederlands: rechtvaardigen
Byvoeglike naamwoord: regverdig
Vergrotende trap: regverdiger
Oortreffende trap: regverdigste
Attributief: regverdige
Partitief: regverdigs
Betekenis:
• In ooreenstemming met bepaalde etiese beginsels.
Gebruik:
• Na my mening was dit nie 'n regverdige besluit nie.
Sinoniem:
• billik
Antoniem:
• onregverdig
Afgelei:
• regverdigheid
Vertaling:
Engels: fair, just, righteous
Nederlands: rechtvaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|