Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regop
regop [boodskap #128961] Tue, 31 December 2019 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regop
Afbreking: reg•op
Samestelling: reg + op


Byvoeglike naamwoord: regop
Vergrotende trap: regoper
Oortreffende trap: regopste
Attributief: regop
Intensief: penregop, kersregop, kiertsregop

Betekenis:
• Reguit van onder na bo en nie krom nie.

Gebruik:
• Hou die bottel regop, anders loop die water uit.

Sinoniem:
• loodreg
• orent
• vertikaal

Antoniem:
• gebukkend
• plat
• skuins

Vertaling:
Engels: erect, perpendicular, vertical, straight up
Nederlands: rechtop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regoor
Volgende onderwerp: reguit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:26:29 UTC 2024