regoor [boodskap #128960] |
Tue, 31 December 2019 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regoor
Afbreking: reg•oor
Samestelling: reg + oor
Voorsetsel: regoor
Betekenis:
• Presies aan die oorkant; reg teenoor of bo-oor.
Gebruik:
• Ons woon regoor die parkie.
• Die son is twee keer per jaar in 'n posisie regoor die ewenaar.
Vertaling:
Engels: directly opposite
Nederlands: over geheel, dwars door
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|