Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regmaak
regmaak [boodskap #128959] Tue, 31 December 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regmaak
Afbreking: reg•maak
Samestelling: reg + maak


Werkwoord: maak reg, regmaak
Verlede tyd: het reggemaak

Betekenis:
• Iets wat stukkend was weer heel maak.
• Gereed maak vir iets; voorberei; regkry.

Gebruik:
• Hy moes sy fiets self regmaak.
• Jy moet begin regmaak, ons moet al amper ry.

Vertaling:
Engels: to repair, fix; to prepare
Nederlands: repareren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regkry
Volgende onderwerp: regoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:41:22 UTC 2024