Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regkry
regkry [boodskap #128958] Tue, 31 December 2019 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regkry
Afbreking: reg•kry
Samestelling: reg + kry


Werkwoord: kry reg, regkry
Verlede tyd: het reggekry

Betekenis:
• Daarin slaag om iets te doen.
• Iets in gereedheid bring; voorberei; regmaak.

Gebruik:
• Ons kon eer die som na 'n groot gesukkel regkry.
• Jy moet jouself begin regkry vir skool.

Sinoniem:
• afhandel
• baasraak
• behaal
• bereik
• bewaarheid
• bewerkstellig
• bybring
• uitrig
• verwesenlik

Vertaling:
Engels: to manage, achieve; to prepare
Nederlands: slaagt, lukken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siklaam
Volgende onderwerp: regmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:27:26 UTC 2024