Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siklaam
siklaam [boodskap #128957] Tue, 31 December 2019 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Siklame
Siklame
siklaam
Afbreking: si•klaam


Selfstandige naamwoord: siklaam
Meervoud: siklame

Betekenis:
• 'n Knolplant van die genus Cyclamen met pragtige blomme wat inheems aan die Alpe is.

Gebruik:
Siklame word meestal vir hul blomme gekweek, as tuin- sowel as huisplante.

Sinoniem:
• alpeviooltjie
• siklamen

Vertaling:
Engels: cyclamen
Nederlands: cyclaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reën
Volgende onderwerp: regkry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:13:22 UTC 2024