onselfsugtig [boodskap #128949] |
Tue, 31 December 2019 11:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onselfsugtig
Afbreking: on•self•sug•tig
Byvoeglike naamwoord: onselfsugtig
Vergrotende trap: onselfsugtiger
Oortreffende trap: onselfsugtigste
Attributief: onselfsugtige
Betekenis:
• Wat nie selfsugtig is en vir eie gewin optree nie; sonder om op eie voordeel gerig te wees.
Gebruik:
• Ware vriendskap is onselfsugtig en vrygewig.
Sinoniem:
• altruïsties
• onbaatsugtig
Antoniem:
• egoïsties
• selfsugtig
Vertaling:
Engels: unselfish
Nederlands: onzelfzuchtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|