snuitsel [boodskap #128946] |
Tue, 31 December 2019 07:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snuitsel
Afbreking: snuit•sel
Selfstandige naamwoord: snuitsel
Meervoud: snuitsels
Verkleinwoord: snuitseltjie
Meervoud van verkleining: snuitseltjies
Betekenis:
• Die afgeknipte (afgesnuite) deel van 'n kerspit.
Gebruik:
• Sy knip die kers se pit met 'n snuiter en gooi die swart gebrande snuitsel weg.
Afgelei:
• afsnuitsel
• kerssnuitsel
Vertaling:
Engels: candle snuff, wick end
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|