Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flaterwater
flaterwater [boodskap #128945] Tue, 31 December 2019 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
flaterwater
Afbreking: fla•ter•wa•ter
Samestelling: flater + water


Selfstandige naamwoord: flaterwater
Meervoud:

Betekenis:
• Wit vloeistof wat oor foute (flaters) op papier gesmeer word om regstellings aan te bring.

Gebruik:
• Ag, ons gebruik sommer flaterwater om die spelfoutjie reg te maak.

Sinoniem:
• korrigeervloeistof

Vertaling:
Engels: tippex, tipex

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ramp
Volgende onderwerp: snuitsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:00:56 UTC 2024