Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ramp
ramp [boodskap #128944] Tue, 31 December 2019 06:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ramp
Afbreking: ramp


Selfstandige naamwoord: ramp
Meervoud: rampe
Verkleinwoord: rampie
Meervoud van verkleining: rampies

Betekenis:
• 'n Ernstige ongeluk of iets slegs wat gebeur. 'n Groot katastrofale gebeurtenis met ernstige gevolge.

Gebruik:
• Baie mense het in die ramp omgekom.

Sinoniem:
• kataklisme
• katastrofe

Afgelei:
• rampbestuur
• rampbestuursplan
• rampdroogte
• rampfonds
• rampgebied
• ramphulp
• ramptoestand

Vertaling:
Engels: disaster, catastrophe, calamity
Nederlands: ramp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ram
Volgende onderwerp: flaterwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:48:04 UTC 2024