Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rak
rak [boodskap #128942] Tue, 31 December 2019 06:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boekrak.
'n Boekrak.
rak
Afbreking: rak


Selfstandige naamwoord: rak
Meervoud: rakke
Verkleinwoord: rakkie
Meervoud van verkleining: rakkies

Betekenis:
• 'n Plat oppervlak in 'n kas of teen 'n muur om goed op te pak.

Gebruik:
• Die woordeboek is op die boonste rak.

Spreekwoord:
• Sy sit op die rak. [Sy is 'n oujongnooi.]

Hiponiem:
• boekrak
• winkelrak

Afgelei:
• rakklamp
• raklewe
• rakplank

Vertaling:
Engels: shelf, rack
Nederlands: legplank, plank, rek, schap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radiostasie
Volgende onderwerp: ram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:52:09 UTC 2024