radiostasie [boodskap #128941] |
Tue, 31 December 2019 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radiostasie
Afbreking: ra•dio•sta•sie
Samestelling: radio + stasie
Selfstandige naamwoord: radiostasie
Meervoud: radiostasies
Verkleinwoord: radiostasietjie
Meervoud van verkleining: radiostasietjies
Betekenis:
• Die kanaal waarop 'n radiosender uitsaai en waarop radio-ontvangers ingestel word om na die uitsending te luister.
Gebruik:
• Watter radiostasie speel die beste Afrikaanse musiek?
Vertaling:
Engels: radio station
Nederlands: radiostation
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|