propvol [boodskap #128931] |
Mon, 30 December 2019 17:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
propvol
Afbreking: prop•vol
Samestelling: prop + vol
Byvoeglike naamwoord: vol
Vergrotende trap: voller
Oortreffende trap: volste
Attributief: vol, volle
Partitief: volles
Intensief: propvol, barstensvol, boordensvol, stampvol, tjok-en-blok vol
Betekenis:
• Baie vol en kan nie nog voller nie.
Gebruik:
• Hy het sy sakke propvol lekkergoed gestop.
Sinoniem:
• tjokkeblok
Antoniem:
• dolleeg
Vertaling:
Engels: chock-full, crammed, stuffed, filled to the brim
Nederlands: propvol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|