projek [boodskap #128930] |
Mon, 30 December 2019 17:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
projek
Afbreking: pro•jek
Selfstandige naamwoord: projek
Meervoud: projekte
Verkleinwoord: projekkie
Meervoud van verkleining: projekkies
Betekenis:
• 'n Stuk werk, plan of taak wat mens uitvoer om 'n sekere doel te bereik.
Gebruik:
• 'n Projek word gewoonlik opgedeel in 'n voorondersoek, 'n begin-, 'n uitvoerings- en 'n eindfase.
Hiponiem:
• behuisingsprojek
• klasprojek
Afgelei:
• projekbeplanning
• projekbestuurder
• projekleier
• projeklid
• projekplan
• projekspan
Vertaling:
Engels: project
Nederlands: project
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|