Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prinses
prinses [boodskap #128927] Ma., 30 Desember 2019 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26723
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
prinses
Afbreking: prin•ses
Uitspraak: /prənˈsɛs/


Selfstandige naamwoord: prinses
Meervoud: prinsesse
Verkleinwoord: prinsessie
Meervoud van verkleining: prinsessies

Betekenis:
• Die dogter of kleindogter van 'n koninklike gesin, of die vrou van 'n prins.
• (figuurlik) 'n Mooi, gewoonlik jong vrou wat haar adellik of verfynd gedra.

Gebruik:
• Koning George VI het twee dogters gehad: Elizabeth II, wat later koningin geword het, en prinses Margaret.
• Die media het haar prinses Diana genoem, ten spyte daarvan dat sy geen aanspraak op dié titel gehad het nie.

Antoniem:
• prins

Vertaling:
Engels: princess
Nederlands: prinses

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pretdraf
Volgende onderwerp: produk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 03 21:11:40 UTC 2026