| prinses [boodskap #128927] |
Ma., 30 Desember 2019 17:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prinses
Afbreking: prin•ses
Uitspraak: /prənˈsɛs/
Selfstandige naamwoord: prinses
Meervoud: prinsesse
Verkleinwoord: prinsessie
Meervoud van verkleining: prinsessies
Betekenis:
• Die dogter of kleindogter van 'n koninklike gesin.
• (figuurlik) 'n Mooi (gewoonlik jong) vrou wat haar adellik gedra.
Gebruik:
• Prinses Margaret was die jongste dogter van koning George VI van die Verenigde Koninkryk, en die enigste sibbe van koningin Elizabeth II.
• Sy was in die media as prinses Diana bekend, ten spyte daarvan dat sy geen aanspraak op dié titel gehad het nie.
Antoniem:
• prins
Vertaling:
Engels: princess
Nederlands: prinses
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|