president [boodskap #128923] |
Mon, 30 December 2019 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
president
Afbreking: pre•si•dent
Selfstandige naamwoord: president
Meervoud: presidente
Verkleinwoord: presidentjie
Meervoud van verkleining: presidentjies
Betekenis:
• Die leier of staatshoof van 'n land.
• 'n Leier of voorsitter van 'n maatskappy of organisasie.
Gebruik:
• FW de Klerk was op 'n tyd die president van Suid-Afrika gewees.
• Sy is tot president van die maatskappy bevorder.
Afgelei:
• adjunk-president
• oudpresident
• staatspresident
• vise-president
Homofoon:
• presedent (voorbeeld)
Vertaling:
Engels: president; chairman
Nederlands: president
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|