praatjie [boodskap #128919] |
Mon, 30 December 2019 14:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
praatjie
Afbreking: praatjie
Samestelling: praat + -jie
Selfstandige naamwoord: praatjie
Meervoud: praatjies
Betekenis:
• 'n Informele voordrag of toespraak.
• 'n Gesellige gesprek.
• 'n Storie wat nie waar is nie.
Gebruik:
• Hy berei voor vir sy praatjie oor omgewingsbewaring.
• Hy maak praatjies terwyl ek eintlik haastig is.
• Dit is sommer praatjies.
Sinoniem:
• geselsie
Afgelei:
• aandpraatjie
• motiveringpraatjie
• skinderpraatjies
Vertaling:
Engels: talk; small talk; rumour, story
Nederlands: praatje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|