swelgery [boodskap #128915] |
Mon, 30 December 2019 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swelgery
Afbreking: swel•ge•ry
Selfstandige naamwoord: swelgery
Meervoud: swelgerye
Betekenis:
• 'n Oormatige gebruik van kos en drank.
Gebruik:
• Maar pas op vir julleself, dat julle harte nie miskien beswaar word deur swelgery en dronkenskap en sorge van die lewe nie, en dié dag julle nie skielik oorval nie. [Lukas 21:34]
Sinoniem:
• suipery
• brassery
• swelgparty
Vertaling:
Engels: revelry, gluttony, gormandizing, orgy
Nederlands: zwelgerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|