Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » posbus
posbus [boodskap #128913] Mon, 30 December 2019 06:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Posbus.
'n Posbus.
posbus
Afbreking: pos•bus
Samestelling: pos + bus


Selfstandige naamwoord: posbus
Meervoud: posbusse
Verkleinwoord: posbusse
Meervoud van verkleining: posbussie

Betekenis:
• 'n Houer waarin briewe gepos of in afgelewer word.

Gebruik:
• Die posman gooi 'n brief in ons posbus.

Vertaling:
Engels: postbox, letterbox
Nederlands: brievenbus, postbus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pop
Volgende onderwerp: positief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:57:40 UTC 2024