pop [boodskap #128912] |
Mon, 30 December 2019 06:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pop
Afbreking: pop
Selfstandige naamwoord: pop
Meervoud: poppe
Verkleinwoord: poppie
Meervoud van verkleining: poppies
Betekenis:
• 'n Nagemaakte mens, meestal as speelding.
• 'n Mooi meisie.
Gebruik:
• Barbie is 'n gewilde pop in die vorm van 'n slanke jong meisie met 'n groot verskeidenheid modieuse klere.
• Ek en my pop gaan op vakansie.
Afgelei:
• lappop
• popagtig
• pophuis
• popkas
• poplap
• popmooi
• popspeel
Vertaling:
Engels: doll, puppet, figurehead
Nederlands: pop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|