Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plastiek
plastiek [boodskap #128904] Sun, 29 December 2019 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Voorwerpe wat van plastiek gemaak is.
Voorwerpe wat van plastiek gemaak is.
plastiek
Afbreking: plas•tiek


Selfstandige naamwoord: plastiek
Meervoud: plastieke

Betekenis:
• 'n Ligte, vervormbare polimeer wat redelik sterk is en vir baie dinge gebruik kan word.

Gebruik:
• Ons wêreld en ons oseane is versadig met plastiek, wat plastiekherwinning belangriker maak as ooit tevore.

Afgelei:
• plastiekbord
• plastiekbottel
• plastiekglas
• plastiekmes
• plastieksak
• plastiekspeelgoed
• plastiekvurk

Verwant:
• plasties (b.nw.)

Vertaling:
Engels: plastic
Nederlands: plastiek, plastic

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plakkaat
Volgende onderwerp: plastieksak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 06:02:33 UTC 2024