plakkaat [boodskap #128903] |
Sun, 29 December 2019 14:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plakkaat
Afbreking: plak•kaat
Selfstandige naamwoord: plakkaat
Meervoud: plakkate
Verkleinwoord: plakkaatjie
Meervoud van verkleining: plakkaatjies
Betekenis:
• 'n Groterige karton met inligting wat prominent aangebring is of in die lug rondgewaai word sodat mense dit kan lees.
Gebruik:
• Hy maak 'n plakkaat om aan die betoging deel te neem.
Afgelei:
• plakkaatswaaier
Vertaling:
Engels: poster, placard, notice
Nederlands: plakkaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|