Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plak
plak [boodskap #128902] Sun, 29 December 2019 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plak
Afbreking: plak


Werkwoord: plak
Verlede tyd: het geplak

Betekenis:
• Gom/lym aan iets sit om dit aan iets anders te laat vassit; vasgom.

Gebruik:
• Sy plak die seël op die koevert.

Vertaling:
Engels: to glue, stick, paste
Nederlands: plakken


Selfstandige naamwoord: plak
Meervoud: plakke

Betekenis:
• 'n Slaanding.

Gebruik:
• Sy slaan die vlieg met die plak dood.

Spreekwoord:
• Onder die plak sit. [Onder die mag van 'n ander verkeer.]

Vertaling:
Engels: ferule, strap, cane, stick
Nederlands: plakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasvind
Volgende onderwerp: plakkaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:53:29 UTC 2024