plaasvind [boodskap #128901] |
Sun, 29 December 2019 13:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaasvind
Afbreking: plaas•vind
Samestelling: plaas + vind
Werkwoord: vind plaas, plaasvind
Verlede tyd: het plaasgevind
Betekenis:
• Wat gebeur; afspeel; geskied.
Gebruik:
• Dit is belangrik om te besef dat verwering moet plaasvind voordat erosie kan plaasvind.
Vertaling:
Engels: to take place, happen
Nederlands: plaatsvinden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|