Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaaslik
plaaslik [boodskap #128900] Sun, 29 December 2019 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20807
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaaslik
Afbreking: plaas•lik


Byvoeglike naamwoord: plaaslik
Attributief: plaaslike
Partitief: plaaslikes

Betekenis:
• Op 'n spesifieke plek naby aan of in die omgewing van die spreker.

Gebruik:
• Die produk word plaaslik vervaardig.

Vertaling:
Engels: local
Nederlands: plaatselijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pla
Volgende onderwerp: plaasvind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 01 01:19:45 UTC 2024