pit [boodskap #128898] |
Sun, 29 December 2019 09:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pit
Afbreking: pit
Selfstandige naamwoord: pit
Meervoud: pitte
Verkleinwoord: pitjie
Meervoud van verkleining: pitjies
Betekenis:
• Die harde middelste deel van 'n vrug.
• Die toutjie van 'n kers wat 'n mens aan die brand steek.
Gebruik:
• Hy spoeg die perske se pit uit.
• Die kers wil nie brand nie omdat sy pit te kort is.
Afgelei:
• druiwepit
• perskepit
Vertaling:
Engels: kernel, stone, pip; wick
Nederlands: pit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|