Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pienk
pienk [boodskap #128895] Sun, 29 December 2019 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skakerings van pienk.
Skakerings van pienk.
pienk
Afbreking: pienk
Uitspraak: /piŋk/


Byvoeglike naamwoord: pienk
Vergrotende trap: pienker
Oortreffende trap: pienkste
Attributief: pienk
Partitief: pienks
Intensief: felpienk, knalpienk, skelpienk, skokpienk, skreeupienk, malvalekkerpienk, roospienk, waatlemoenpienk

Betekenis:
• 'n Kleur 'n mengsel van rooi en wit is; ligte rooi kleur, soos die blom van 'n angelier.

Gebruik:
• Sy dra 'n vrolike pienk rokkie.

Sinoniem:
• ligroos

Vertaling:
Engels: pink
Nederlands: roze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: petrol
Volgende onderwerp: piering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:41:31 UTC 2024