Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » personeel
personeel [boodskap #128892] So, 29 Desember 2019 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20800
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
personeel
Afbreking: per•so•neel


Selfstandige naamwoord: personeel
Meervoud: personele
Verkleinwoord: personeeltjie
Meervoud van verkleining: personeeltjies

Betekenis:
• Die mense wat by 'n skool of maatskappy werk; persone wat 'n bedryf in loondiens het; werknemers.

Gebruik:
• Die personeel is vir 'n noodvergadering byeengeroep.

Hiponiem:
• aflospersoneel
• bedieningspersoneel
• treinpersoneel
• verkoopspersoneel
• verpleegpersoneel
• vlugpersoneel

Afgelei:
• personeelaangeleentheid
• personeeladministrasie
• personeelbeampte
• personeelbeleid
• personeelbestuur
• personeelbestuurder
• personeelgebrek
• personeelkamer
• personeelkoste
• personeellede
• personeellid
• personeelomset
• personeelonkoste
• personeelontwikkeling
• personeelopleiding
• personeelsterkte
• personeeltekort
• personeeluitbreiding
• personeeluitgawes
• personeelvakature
• personeelvergadering
• personeelverlies
• personeelvermindering

Vertaling:
Engels: staff, personnel
Nederlands: personeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pen
Volgende onderwerp: petrol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 07:56:19 MGT 2024