pasop [boodskap #128888] |
Sat, 28 December 2019 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pasop
Afbreking: pas•op
Werkwoord: pasop
Verlede tyd: het gepasop
Betekenis:
• Iemand waarsku: wees versigtig; wees op jou hoede.
Gebruik:
• Pasop dat jy nie val nie.
Spreekwoord:
• Pasop as dom Jan vir slim Jan vang. [Moenie probeer om te slim te wees nie anders kom jy in die moeilikheid.]
Afgelei:
• pasoppens
Vertaling:
Engels: to take care, be careful
Nederlands: wees voorzichtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|