sygebou [boodskap #128884] |
Sat, 28 December 2019 16:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sygebou
Afbreking: sy•ge•bou
Samestelling: sy (kant) + gebou
Selfstandige naamwoord: sygebou
Meervoud: sygeboue
Verkleinwoord: sygeboutjie
Meervoud van verkleining: sygeboutjies
Betekenis:
• 'n Gebou naas die hoofgebou.
Gebruik:
• Die teater is in die oostelike sygebou.
Sinoniem:
• vleuel
Vertaling:
Engels: annex, wing
Nederlands: zygebouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|