parkeer [boodskap #128883] |
Sat, 28 December 2019 16:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parkeer
Afbreking: par•keer
Werkwoord: parkeer
Verlede tyd: het geparkeer
Teenwoordige deelwoord: parkerende
Verlede deelwoord: geparkeerde
Betekenis:
• Om 'n voertuig tydelik op 'n plek stil te hou en te laat staan.
Gebruik:
• Die parkade was so besig dat hy nie nader kon parkeer nie.
Sinoniem:
• stilhou
Afgelei:
• parkeeraanwyser
• parkeerarea
• parkeerboete
• parkeergeld
• parkeergeriewe
• parkeerkaartjie
• parkeerlamp
• parkeermeisie
• parkeermeter
• parkeerplek
• parkeerprobleem
• parkeerruimte
• parkeerstreep
• parkeerterrein
• parkering
Vertaling:
Engels: to park
Nederlands: parkeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|