Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pakkie
pakkie [boodskap #128875] Sat, 28 December 2019 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pakkie
Afbreking: pak•kie


Selfstandige naamwoord: pakkie
Meervoud: pakkies

Betekenis:
• Verkleining van pak; 'n klein hoeveelheid wat 'n geheel vorm.
• Iets wat in papier toegedraai is en gewoonlik na iemand gestuur word.
• 'n Broek/romp en baadjie vir 'n vrou.

Gebruik:
• Hy koop 'n pakkie pille.
• Sy ma het vir hom 'n pakkie met lekkernye gestuur.
• Sy dra 'n netjiese pakkie werk toe.

Spreekwoord:
• Elkeen moet sy pakkie dra. [Elkeen moet sy eie moeilikhede dra.]

Vertaling:
Engels: parcel; suit
Nederlands: pakje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pak
Volgende onderwerp: paleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:46:19 UTC 2024