paadjie [boodskap #128872] |
Fri, 27 December 2019 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paadjie
Afbreking: paad•jie
Selfstandige naamwoord: pad
Meervoud: paaie
Verkleinwoord: paadjie
Meervoud van verkleining: paadjies
Betekenis:
• Verkleinwoord van pad. 'n Nou pad.
• 'n Gang tussen rye voorwerpe.
• Die skeiding in iemand se hare.
Gebruik:
• Rooikappie kom die wolf op die paadjie in die bos tee.
• Die onderwyser loop in die paadjie tussen die skoolbanke.
• Hy kam 'n paadjie in sy hare.
Vertaling:
Engels: foot-path, track, trail; aisle; parting
Nederlands: paadje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|