Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » orkes
orkes [boodskap #128868] Vr, 27 Desember 2019 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Orkes.
'n Orkes.
orkes
Afbreking: or•kes
Uitspraak: /ɔrˈkɛs/


Selfstandige naamwoord: orkes
Meervoud: orkeste
Verkleinwoord: orkessie
Meervoud van verkleining: orkessies

Betekenis:
• 'n Groep musikante wat op musiekinstrumente speel.

Gebruik:
• Die orkes speel boeremusiek.

Hiponiem:
• blaasorkes
• boereorkes
• dansorkes
• kamermusiekorkes
• rockorkes
• simfonie-orkes
• slagorkes
• strykorkes

Afgelei:
• orkeslede
• orkestreer

Vertaling:
Engels: orchestra, band
Nederlands: orkest
Zoeloe: bhendi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: organiseer
Volgende onderwerp: oudisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 13:39:50 MGT 2024