Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweeslagtigheid
tweeslagtigheid [boodskap #128866] Fri, 27 December 2019 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweeslagtigheid
Afbreking: twee•slag•tig•heid


Selfstandige naamwoord: tweeslagtigheid
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Plant of dier wat tweeslagtig is, dus oor beide manlike en vroulike geslagsorgane beskik.

Gebruik:
Tweeslagtigheid is algemene by ongewerwelde diere, maar selfbevrugting vind egter selde plaas.

Sinoniem:
• hermafroditisme

Antoniem:
• eenslagtigheid

Vertaling:
Engels: hermaphroditism
Nederlands: tweeslachtigheid, hermafroditisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hekeldig
Volgende onderwerp: organiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:09:57 UTC 2024