oral [boodskap #128861] |
Fri, 27 December 2019 06:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oral
Afbreking: oral
Bywoord: oral
Betekenis:
• Op al die moontlike plekke.
Gebruik:
• Hy het oral na by brille gesoek.
• Die bossies kom oral op die lande op.
Wisselvorm:
• orals
Sinoniem:
• oraloor
• alom
• wyd en syd
Antoniem:
• nêrens
Vertaling:
Engels: everywhere
Nederlands: overal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|