Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opwindend
opwindend [boodskap #128860] Fri, 27 December 2019 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opwindend
Afbreking: op•win•dend


Byvoeglike naamwoord: opwindend
Vergrotende trap: opwindender
Oortreffende trap: opwindendste
Attributief: opwindende
Partitief: opwindends

Betekenis:
• Iets wat baie lekker en is en waaroor mens opgewonde is; met emosie belaai.

Gebruik:
• Die wedstryd was nie baie opwindend nie en ons moes met 'n gelykop uitslag tevrede wees.

Vertaling:
Engels: exciting
Nederlands: opwindend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvoer
Volgende onderwerp: oral
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:21:28 UTC 2024