Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waad
waad [boodskap #128855] Thu, 26 December 2019 21:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waad
Afbreking: waad


Werkwoord: waad
Verlede tyd: het gewaad

Betekenis:
• Om deur kniediep (of vlakker) water te loop.

Gebruik:
• Wie in die gevaarlike waters waad sal snel hul dood tegemoetloop.

Afgelei:
• deurwaad
• waadbaar
• waadpoot
• waadvoël

Vertaling:
Engels: to wade
Nederlands: waden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waadvoël
Volgende onderwerp: stelt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:16:14 UTC 2024