Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waadvoël
waadvoël [boodskap #128854] Thu, 26 December 2019 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ibis, as voorbeeld van 'n waadvoël.
Die ibis, as voorbeeld van 'n waadvoël.
waadvoël
Afbreking: waad•vo•ël
Samestelling: waad + voël


Selfstandige naamwoord: waadvoël
Meervoud: waadvoëls
Verkleinwoord: waadvoëltjie
Meervoud van verkleining: waadvoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël uit die orde van steltloperagtiges wat graag in vlak water na kos soek.

Gebruik:
• 'n Waadvoël het lang bene en 'n besonder lang, dun snawel wat dikwels krom is, en gebruik word om in die sand of modder na klein diertjies te snuffel.

Sinoniem:
• steltloper

Vertaling:
Engels: wading bird
Nederlands: waadvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optel
Volgende onderwerp: waad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:48:47 UTC 2024