opsomming [boodskap #128850] |
Do, 26 Desember 2019 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opsomming
Afbreking: op•som•ming
Selfstandige naamwoord: opsomming
Meervoud: opsommings
Verkleinwoord: opsomminkie
Meervoud van verkleining: opsomminkies
Betekenis:
• 'n Kort weergawe van die belangrikste inligting in 'n teks; beknopte beskrywing van die inhoud.
Gebruik:
• Sy maak elke week 'n opsomming van die werk wat behandel is.
Sinoniem:
• samevatting
Vertaling:
Engels: summary, abstract, synopsis
Nederlands: samenvatting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|