opskrif [boodskap #128849] |
Thu, 26 December 2019 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opskrif
Afbreking: op•skrif
Selfstandige naamwoord: opskrif
Meervoud: opskrifte
Verkleinwoord: opskriffie
Meervoud van verkleining: opskriffies
Betekenis:
• Kort boodskap wat op of boaan iets geskryf is; inskripsie; hoof; aanhef; titel.
Gebruik:
• Het jy die opskrif op die voorblad van die koerant gesien?
Hiponiem:
• hoofopskrif
• onderopskrif
• subopskrif
Vertaling:
Engels: headline, heading, caption, title
Nederlands: opschrift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|