Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maltrap
maltrap [boodskap #128845] Thu, 26 December 2019 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maltrap
Afbreking: mal•trap
Samestelling: mal + trap


Selfstandige naamwoord: maltrap
Meervoud: maltrappe

Betekenis:
• Iemand wat lewendig en verspot is. 'n Lawwe persoon met 'n lewendige geaardheid.

Gebruik:
• Hy is 'n maltrap wat allerlei snaakse streke uithaal om mense te vermaak.

Sinoniem:
• malkop
• spektakel
• wildewragtig
• rabbedoe

Vertaling:
Engels: madcap, harum‐scarum
Nederlands: dolleman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplossing
Volgende onderwerp: oppas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 04:18:58 UTC 2024