klep [boodskap #128835] |
Thu, 26 December 2019 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klep
Afbreking: klep
Selfstandige naamwoord: klep
Meervoud: kleppe
Verkleinwoord: kleppie
Meervoud van verkleining: kleppies
Betekenis:
• 'n Toestel in 'n pyp wat die vloei afsluit; afsluiter.
Gebruik:
• Die bekendste toepassing van 'n klep is die krane in 'n huis.
Hiponiem:
• balklep
• sluisklep
• vleuelklep
• koeëlklep
• mesklep
Vertaling:
Engels: valve, flap
Nederlands: klep, ventiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|