oorreed [boodskap #128832] |
Thu, 26 December 2019 08:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorreed
Afbreking: oor•reed
Samestelling: oor + reed
Werkwoord: oorreed
Verlede tyd: het oorreed
Betekenis:
• Iemand deur argumente (rede) oortuig om iets te doen.
Gebruik:
• Hoe kan ons mense oorreed om die renoster van uitwissing te red as so baie van hulle nog nie eers een gesien het nie?
Sinoniem:
• oorhaal
• oortuig
Vertaling:
Engels: to convince, persuade, induce
Nederlands: overreden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|