oorloë [boodskap #128831] |
Thu, 26 December 2019 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorloë
Afbreking: oor•lo•ë
Selfstandige naamwoord: oorlog
Meervoud: oorloë
Verkleinwoord: oorloggie
Meervoud van verkleining: oorloggies
Betekenis:
• Meervoud van oorlog; meer as een oorlog. Georganiseerde en gewelddadige konflikte.
Gebruik:
• Sekere oorloë word eerder met die kop en hart as wapens gewen.
Vertaling:
Engels: wars
Nederlands: oorlogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|