Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooreenkoms
ooreenkoms [boodskap #128829] Thu, 26 December 2019 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooreenkoms
Afbreking: oor•een•koms


Selfstandige naamwoord: ooreenkoms
Meervoud: ooreenkomste
Verkleinwoord: ooreenkomsie
Meervoud van verkleining: ooreenkomsies

Betekenis:
• Spesiale kontrak of besluit waarin mense saamstem oor iets; 'n bindende afspraak waartoe alle partye instem.
• 'n Eienskap wat dieselfde is.

Gebruik:
• Hulle het 'n ooreenkoms gesluit oor die verdeling van die erfgeld.
• Hy kon geen ooreenkoms tussen die twee susters waarneem nie.

Sinoniem:
• akkoord
• skikking
• gelykenis

Antoniem:
• kontras

Afgelei:
• gebruiksooreenkoms
• terugkoopooreenkoms
• verhuringsooreenkoms

Vertaling:
Engels: agreement, contract, treaty; similarity, resemblance
Nederlands: overeenkomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oordra
Volgende onderwerp: oorkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 05:28:44 UTC 2024