onvriendelik [boodskap #128824] |
Do, 26 Desember 2019 06:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onvriendelik
Afbreking: on•vrien•de•lik
Samestelling: on- + vriendelik
Uitspraak: /ˌɔnˈfrin.də.lək/
Byvoeglike naamwoord: onvriendelik
Vergrotende trap: onvriendeliker
Oortreffende trap: onvriendelikste
Attributief: onvriendelike
Partitief: onvriendeliks
Betekenis:
• Nie vriendelik nie; sonder die nodige respek en agting.
Gebruik:
• Die kinders probeer om die onvriendelike man te vermy.
Sinoniem:
• ongeskik
• stroef
• stug
• vyandig
Antoniem:
• gaaf
• vriendelik
Afgelei:
• onvriendelikheid
Vertaling:
Engels: unfriendly, unkind, hostile, inhospitable
Nederlands: onvriendelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|